album cover
Gewoond
532
Afrikaans
Gewoond was released on February 16, 2024 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Gewoond - Single
album cover
Release DateFebruary 16, 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM144

Credits

PERFORMING ARTISTS
Esmé Fox
Esmé Fox
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek is alles van jou gewoond
Hulle sê mos dat "'n soort" soek soort
Ek bring jou koffie innie oggend, jy trek my bietjie nader, ek is steeds die een wat by jou hoort
[Verse 2]
Ek weet ons is die beste span
En daar's niemand wat jou kan vervang
En die aande by die huis as jy die vure laat brand, jy weet hoe baie ek hou daarvan
Ek weet jy weet na soveel jaar is ek als van jou gewoond
[Verse 3]
My ding as jy vir my soen
Ek is mal daaroor hoe jy dit doen
Dit laat my wêreld stop
En dit maak sommer net vir alles op
[Verse 4]
Jy weet ek hou van wit of swart
Maar in daai oomblik word dit alles grys
My ding na soveel jaar is ek aan als van jou gewoond
Maar nie aan hoe jy soen
Nie aan hoe jy my soen
[Verse 5]
En jy staan vroeg in die oggend op
Jy sê die dag het mos net soveel skop
En hoe vroeër jy begin, is jy vroeër by die huis om tyd te maak vir dit wat jy van hou
[Verse 6]
Luister Kip Moore op die radio
Soos ons two-step op die stoep, my ding, en ek onthou
Hoe voel ek in jou arms, jy soek nog steeds my oë, dis die "gewoond" wat my laat veilig voel
Ek weet jy weet na soveel jaar is jy my kompas, steeds my Noord
[Verse 7]
My ding as jy vir my soen
Ek is mal daaroor hoe jy dit doen
Dit laat my wêreld stop
En dit maak sommer net vir alles op
[Verse 8]
Jy weet ek hou van wit of swart
Maar in daai oomblik word dit alles grys
My ding na soveel jaar is ek aan als van jou gewoond
Maar nie aan hoe jy soen
Nie aan hoe jy my soen
[Verse 9]
Ek is alles van jou gewoond
Hulle sê mos dat "'n soort" soek soort
[Verse 10]
My ding as jy vir my soen
Ek is mal daaroor hoe jy dit doen
Dit laat my wêreld stop
En dit maak sommer net vir alles op
[Verse 11]
Jy weet ek hou van wit of swart
Maar in daai oomblik word dit alles grys
My ding na soveel jaar is ek aan als van jou gewoond
Maar nie aan hoe jy soen
Nie aan hoe jy my soen
[Verse 12]
En ek is als gewoond, gewoond, gewoond aan jou
Maar nie aan hoe jy soen
Nie aan hoe jy my soen
[Verse 13]
En ek is als gewoond, gewoond, gewoond aan jou
Maar nie aan hoe jy soen
Nie aan hoe jy my soen
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...