album cover
Stil By U
album cover
Stil By U was released on May 3, 2024 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Dis Tyd
AlbumDis Tyd
ReleasedMay 3, 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM80
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Here as my woorde min raak
En al my krag verdwyn
Here as my vestings afbrand
En ek voel dit aan my lyf
Hou my vas
Here maak my stil by U
[Chorus]
Here maak my stil by U
Stil by U
As die winde waai
En die storm draai
Het ek ‘n huis om heen te gaan
Hou my vas
Here maak my stil by U
[Verse 2]
Here as my woorde min raak
En al my krag verdwyn
Here as my vestings afbrand
En ek voel dit aan my lyf
Hou my vas
Here maak my stil by U
[Chorus]
Here maak my stil by U
Stil by U
As die winde waai
En die storm draai
Het ek ‘n huis om heen te gaan
Hou my vas
Here maak my stil by U
[Chorus]
Here maak my stil by U
Stil by U
As die winde waai
En die storm draai
Het ek ‘n huis om heen te gaan
Hou my vas
Here maak my stil by U
Hou my vas
Here maak my stil by U
Written by: Arnold de Wet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...