Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Arno Carstens
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Arno Carstens
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Dane Taylor
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek stuur groete en beterskap
Ek wou net inloer en sê, what's up?
Stuur 'n foto van jou nuwe huis
Ek dink jou familie mis jou tuis
[Verse 2]
Maar die son kom nog op, en die walvisse stop
Al hoe minder in die wind verwaaid
Maar ek mis jou, vriend, ons is almal alleen
Op die grootpad soos die aarde draai
[Verse 3]
Sê vir my hoe gaan dit?
Is daar gelukke waar jy is?
Hierdie ysblou see verbind ons
Ek bel jou later as die tyd jou pas
[Verse 4]
Die plek het heeltemal verander
Gesigte herken ek skaars
Maar daai sneeu op die dorp se berge
Is pragtig, maar net te min
[Verse 5]
En elke son op en elke wending
Waar die stryd jou ook betaam
Weet ou siele bly dieselfde
En hul verstaan
[Verse 6]
Sê vir my hoe gaan dit?
Is daar gelukke waar jy is?
Hierdie ysblou see verbind ons
Ek bel jou later as die tyd jou pas
[Verse 7]
Sien jou min as jy om die draai bly,
Ek sien jou minder as jy oorsee loop
Diaspora in die ongewoond
Oorsee, oorsee, oorsee
[Verse 8]
Ja, almal mis iets, en almal is alleen
Op die grootpad na die wind verwaaid
Ek sien jou môre, oor 'n hele paar jaar
[Verse 9]
Sê vir my hoe gaan dit?
Is alles daar oraait?
Ek bel jou bietjie later
As die boodskap jou in tyd beruik
[Verse 10]
En sê vir my hoe gaan dit?
Is alles daar oraait?
Sien jou bietjie later
Ooooh
[Verse 11]
Net voorspoed, mooi loop
Net voorspoed, mooi loop
Net voorspoed, mooi loop
Net voorspoed, mooi loop
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...