Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ewald Coleske, Theusn Jordaan, Johan Vorster
Ewald Coleske, Theusn Jordaan, Johan Vorster
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske, Theusn Jordaan, Johan Vorster
Ewald Coleske, Theusn Jordaan, Johan Vorster
Songwriter

Lyrics

Ek dink vanaand Aan elke oomblik saam met jou Wat ek aan vashou En hoe die wereld sonder jou Vir my te leeg raak Jy's al wat sin maak Dit die moeite werd maak So bly vanaand Tot die ritme van jou hart En myne saam praat Tot jou spore in die sand Met myne een raak Ons drome vol raak Dis al wat saak maak By jou By jou Is my weet en my waarheid Is my lewe veraltyd En n leef tyd geanker aan jou By jou By jou Is die plek waar ek rus kry Iemand anders as net jy Sal in alles genoeg wees vir my So jy moet weet Teen die einde van die dag Sal ek nog daar wees En as die tye moeilik raak Vir jou n rots wees Jou weg kruip plek wees Dit als vir jou wees KOOR Ek sal jou veilige vesting wees Elke dag vir jou N skuil plek wees KOOR (Iemand anders as net jy Sal in als kan genoeg wees vir my)
Writer(s): Johan Vorster, Ewald Coleske, Theuns Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out