album cover
Swem
231
Pop
Swem was released on March 20, 2024 by Eduan Wolfe as a part of the album Swem - Single
album cover
Release DateMarch 20, 2024
LabelEduan Wolfe
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Eduan Wolfe van der Westhuizen
Eduan Wolfe van der Westhuizen
Songwriter
Bobby Johnson
Bobby Johnson
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bobby Johnson
Bobby Johnson
Producer

Lyrics

As die skemer kom,
En ek staan nogsteeds by jou deur
Sal jy oop maak,
En `n pleister plak oor die seer
Soms wonder ek,
Wat gelukkigheid kos
Mens noem dit mos
As jy die verlede agter kan los
As die donker kom,
En my genadeloos haal (genadeloos)
Wie sal my mis,
En wie sal my laat val
Soms wonder ek,
Of ek of niemand my gaan vind
Eks tog vir `n rede hier
Rede hier maar
Sien hier in die aande,
Voel ek alleen
Daars gedagtes in my kop,
wat dans in die reen
Maar ek bly net,
Stroom op swem
Sien ek soek `n oppervlak,
Waarop ek kan leef
Is hierdie my bedoeling,
Of is ek meer
Dis hierdie vrae wat,
My oorheers
As die dagbreek kom,
En dit vind my steeds alleen
Sal jy by my staan,
En my kom wys waarheen
Soms wonder ek,
Of ek ooit meer gaan wees
Tog lewe ek in vrees,
Oor wie ek wil wees
As die donker kom,
En my vir `n laaste keer haal (my kom haal)
Wie sal my mis,
En wie sal my laat val
(wie sal my, wie sal my, wie sal my)
Eks tog vir `n rede hier
Rede hier maar
Sien hier in die aande,
Voel ek alleen
Daars gedagtes in my kop,
wat dans in die reen
Maar ek bly net,
Stroom op swem
Sien ek soek `n oppervlak,
Waarop ek kan leef
Is hierdie my bedoeling,
Of is ek meer
Dis hierdie vrae wat,
My oorheers
Ek sal swem
Ek sal swem
Ek sal swem
Sal ek swem
Sien al is ek
in die aande alleen,
en my gedagtes hou aan
om te dans in die reen
Sal ek aanhou
Om te swem
Written by: Bobby Johnson, Eduan Wolfe van der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...