Credits
PERFORMING ARTISTS
Francis Na Die Maan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kobus Erasmus
Composer
Wielan du Plessis
Composer
Reike Ferreira
Composer
Lyrics
branders wat krul soos fingers
manne wat roei, hopelose stoei
wit berge met berge met blou heuwels
manne wat huil, silwer heelal
wit skuim wat die geheim hou
van al die skepe wat voorheen moes vasklou
almal weet dis 'n hopelose stoei,
en hou net aan roei
wit golwe wat krul soos vingers
skepe wat val, silwer heelal
almal is hopeloos
hopeloos te kalm, arm in arm
die son sak, die lug raak swart
die skepe sink, alles is nat
niemand kyk op nie, almal kyk af en bid
die heuwels is blou, die berge is wit
die heuwels bloei, almal roei en roei en roei
die golwe speel met hulle, maar hulle hou aan stoei
hulle is oppad
oppad na vlaktes van swart
branders wat krul soos fingers
manne wat roei, hopelose stoei
Written by: Kobus Erasmus, Reike Ferreira, Wielan du Plessis