album cover
Ek Loop Die Pad
album cover
Ek Loop Die Pad was released on July 25, 1983 by Mac Villa Music as a part of the album Jan Asjoublieftog Squeeze My
July 25, 1983
LabelMac Villa Music
BPM181
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek loop die pad al lank, my lam, so kaalvoet deur die kou
Van doeriekant se doring veld en kyk hoe lyk ek nou
Ek loop die pad so sonder hoed deur son en wind en grou
So kaalvoet op die slingerpad en kyk hoe lyk ek nou
[Verse 2]
My lam, die gras is soms so groen, die son is soms so lou
Maar ek loop die pad alleen, my lam en kyk hoe lyk ek nou
Onthou jy nog hoe ons kon loop, so loslyf en verspot?
So vlieg, vlieg oor die koppies heen, 'n Ragab en 'n Lot
[Verse 3]
Maar nou loop ek alleen, my lam, so kaalvoet deur die kou
En soms net soms dan wonder ek, my lam, waar is jy nou?
En soms net soms dan wonder ek, my lam, waar is jy nou?
Written by: Amanda Strydom, Zane Cronje
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...