album cover
Disco
766
Afrikaans
Disco was released on May 24, 2024 by Select Musiek as a part of the album Disco - Single
album cover
Release DateMay 24, 2024
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM120

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Shakira Peach
Shakira Peach
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Shakira Peach
Shakira Peach
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Al die ligte skyn nou op jou
Die rigtingspyle point na jou hart op jou mou
Ek sien die girls, hulle like van baklei
Maar ek's hier vir meer as net 'n goeie tyd
[Verse 2]
Die silver sterre in die dak lyk mooi
Ek wens ek kon myself net in jou arms gooi
Ek wens ek kon al jou signals verstaan
Maar kom ons kyk maar hoe die aand vergaan
[Chorus]
So gaan ons vry, of gaan ons disco?
Aand amper verby, maar ek like hoe jy my vashou
Ek moet nou weet is jy die forever tipe ou
Ek moet weet, of is die net 'n disco?
[Verse 3]
Jy weet seker ek is mal oor jou jeans?
Ek sien ons twee saam in 'n movie scene
Jou woorde skerp, maar ek weet dis net jy
Jy kan doen wat jy wil ek's hier om te bly
[Verse 4]
Ek like die mure, like die vuur in jou oë
Dit raak so warm ek is skoon bewoë
So as ek droom
Maak my wakker
Ek soek net jou
Ek soek jou nou
[Chorus]
So gaan ons vry, of gaan ons disco?
Aand amper verby, maar ek like hoe jy my vashou
Ek moet nou weet is jy die forever tipe ou
Ek moet weet, of is die net 'n disco?
[Chorus]
So gaan ons vry, of gaan ons disco?
Aand amper verby, maar ek like hoe jy my vashou
Ek moet nou weet is jy die forever tipe ou
Ek moet weet
Of is die net 'n disco?
Of is die net 'n disco?
Ooh
[Chorus]
So gaan ons vry, of gaan ons disco?
Aand amper verby, maar ek like hoe jy my vashou
Ek moet nou weet is jy die forever tipe ou
Ek moet weet, ek moet weet, oh
[Chorus]
Gaan ons vry, of gaan ons disco?
Aand amper verby, maar ek like hoe jy my vashou
Ek moet nou weet is jy die forever tipe ou
Ek moet weet, of is die net 'n disco?
[Outro]
So gaan ons vry, of gaan ons disco?
Written by: Shakira Peach
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...