album cover
Nou
12
Alternative
Nou was released on June 7, 2024 by Arno Carstens as a part of the album Sewe Sakke Hoop - EP
album cover
Release DateJune 7, 2024
LabelArno Carstens
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM67

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Arno Carstens
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Arno Carstens
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Dane Taylor
Producer

Lyrics

Beeldskoon maak my oë seer,
onafwykbaar wil net daaraan raak.
O, ek sien n wandelinde visie van n hart,
en n hart wat uit tart.
Hey.
Beeldskoon maak my oë seer,
on-ontwykbaar wil net daaraan raak.
O, ek sien n wandelinde visie,
en dit gaan aan en aan en aan.
En nou, kan ons dit oor begin?
Kan ons dit oor vertel?
Nou, kan ons oor begin?
Hoe kan ons dit oor vertel?
Vergeet waar jy gewoond was.
Wil net lê, maar ek hardloop mal.
Na paradys in n woonwa,
waar beeldskoon genade was.
Beeldskoon maak my oë seer,
on-ontwykbaar wil net daaraan raak.
O, ek sien n wandelinde visie,
en dit gaan aan en aan en aan.
En nou, kan ons dit oor begin?
Kan ons dit oor vertel?
Nou, kan ons oor begin?
Hoe kan ons dit oor vertel?
En nou, hoe kan ons dit oor begin?
Hoe kan ons dit oor vertel?
Wel.
En nou, hoe kan ons oor begin?
Hoe kan ons dit oor vertel?
Wel.
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...