album cover
Medikasie
album cover
Medikasie was released on June 28, 2024 by Warner Music Africa as a part of the album Medikasie - Single
June 28, 2024
LabelWarner Music Africa
BPM144
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Waar is jy as ek droom?
Iewers in my slaap verloor
Vasgevang in die protess
Bly skynheilig nes die res
Die medikasie in my brein
Dit hou my nog okay
Okay
[PreChorus]
Is daar nog blond in jou hare?
Voel jy fight nog die skade
Als gaan soek wat jy gevind het
Maar jy bly nogsteeds alleen
Alleen
[Chorus]
Neutraliseer my liefling
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Neutraliseer my liefde
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Die antidote vir oud word
Vas gebrandmerk in my kop
Ek probeer net wakker bly
Maar die gedruis breuk flippen op
Ek probeer jou wakker kry
Maar die gedruis breuk flippen op
[Verse 2]
Bliff jouself, wie kom jou red?
Lê nog wakker in my bed
Die ergste kom as jouself vermom
Gekweekte false etiket
Die medikasie in my brein
Dit hou my nog okay
Okay
[PreChorus]
Is daar nog blond in jou hare?
Voel jy fight nog die skade
Als gaan soek wat jy gevind het
Maar jy bly nogsteeds alleen
Alleen
[Chorus]
Neutraliseer my liefling
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Neutraliseer my liefde
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Die antidote vir oud word
Vas gebrandmerk in my kop
Ek probeer net wakker bly
Maar die gedruis breuk flippen op
Ek probeer jou wakker kry
Maar die gedruis breuk flippen op
[Chorus]
Neutraliseer my liefling
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Neutraliseer my liefde
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Die antidote vir oud word
Vas gebrandmerk in my kop
Ek probeer net wakker bly
Maar die gedruis breuk flippen op
Ek probeer jou wakker kry
Maar die gedruis breuk flippen op
Written by: Harry Broersma
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...