album cover
Boere Boudjies
album cover
Boere Boudjies was released on June 28, 2024 by Prop_Ski as a part of the album Proe Soos Nog - EP
June 28, 2024
LabelProp_Ski
BPM115
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek's 'n boudjies ou
Dis waarvan ek hou
Sê Oom Ben by die braai
Terwyl hy vleis omdraai
Jong pasop vir jou
As jy kyk moet jy wil trou
Dis my dogter daai mos
Jy't sopas jou toets gedop
[PreChorus]
Sy knip dan vir my oog
Ek het niks om te verloor
Sy boer hier in my kop
Oom hierdie plaas is tops
[Chorus]
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Jy maak my hart vinniger klop
In jou khaki minirok
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Jy maak my hart vinniger klop
As ek weer kyk dan spin my kop
Ek wens die lekker hou nooit op
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
[Verse 2]
Ek's 'n boudjies ou
Dis waarvan ek hou
Sê elke jong man
Wat nog nooit verder kon gaan
Jong pasop vir jou
Boere meisies is vir trou
Jy sal jou moet inhou
'n Gentleman hou die pose
[PreChorus]
Sy knip dan vir my oog
Ek het niks om te verloor
Sy boer hier in my kop
Oom hierdie plaas is tops
[Chorus]
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Jy maak my hart vinniger klop
In jou khaki minirok
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Jy maak my hart vinniger klop
As ek weer kyk dan spin my kop
Ek wens die lekker hou nooit op
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
[Bridge]
Ek's 'n boudjies ou
Maar kom ek sê dit nou
Niks, ja niks
Kan by jou boere boudjies jou
[Chorus]
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Jy maak my hart vinniger klop
In jou khaki minirok
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Jy maak my hart vinniger klop
As ek weer kyk dan spin my kop
Ek wens die lekker hou nooit op
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Boere boudjies
Daar's nie fout nie
Written by: Jan-Adriaan Van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...