album cover
Skipskop
album cover
Skipskop was released on November 8, 1996 by Vat 5 Musiek as a part of the album Skipskop
November 8, 1996
LabelVat 5 Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Pak op, pak op, sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg, ver van hier weg
Skipskop, Skipskop, wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lĂȘ net voor, die Blouberge oor
Hoverberg se mens, is ek gebore
Op die plek Skipskop, nes my pa en sy pa ook
Hier deur die duine, loop onse spore
Hier op die beach, hier langs die see
Is ek gedoop
Maar wat ken ek anders, as die blou dam se branders
En die wolke, en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
En sĂȘ maar so long Skipskop, Skipskop sĂȘ goodbye
Die linker hand, of die regter hand
Watse kant lĂȘ die plek, misverstand
Asseblief meneer, ag, sĂȘ tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N Stukkie lĂȘ hier, en 'n stukkie lĂȘ daar
Stukkies van my lewe, hulle lĂȘ baie deurmekaar
Tel op vir Shorty, en tel op vir Pop
Gaan haal vir Apie, en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders, as die blou dam se branders
Die wolke, en die winde wat hier waai
Pak op jou goedjies, en verkoop jou bootjie
En sĂȘ maar so long Skipskop, Skipskop sĂȘ goodbye
Maar wat ken ek anders, as die blou dam se branders
Die wolke, en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
En sĂȘ maar Skipskop, so long, Skipskop sĂȘ goodbye
So long Skipskop, Skipskop sĂȘ goodbye
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_outô€†„ copyô€…ô€‹Č

Loading...