album cover
Drome
133
Pop
Drome was released on August 9, 2024 by Moya & Iona as a part of the album Drome - Single
album cover
Release DateAugust 9, 2024
LabelMoya & Iona
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM186

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Moya Van Niekerk
Moya Van Niekerk
Songwriter
Iona Van Niekerk
Iona Van Niekerk
Songwriter

Lyrics

Duisende woorde in my hart
Ek wil sien wat buite vir my wag
Is daar n reënboog op die pad
My tasse is gepak
Ek het vrae maar niemand het die antwoorde nie
Ek is bang vir dit wat nog nie gebeur het nie
Maar dis okay wees net jy
Ek wens soms, ek kon met myself in die toekoms praat
Stel my gerus
Is ek op die regte pad
Gaan ek die Kaapse see weer sien
En is daar iemand wat voel of hulle my verdien
Gaan ons sing totdat almal wil luister
As jou drome jou nie bang maak nie
Is dit dan nie groot genoeg nie
Is dit dan nie groot genoeg nie
Soms is dit moeilik vir my
Om net asem te haal en die mooi in die lewe te sien
Ek voel ek moet dit verdien
Mag die stilte dan vir my die antwoorde gee
My hart vir my fluister, wat ek nog altyd wou hoor
Ek sal maar net wag vir daai dag
Ek wens soms, ek kon met myself in die toekoms praat
Stel my gerus
Is ek op die regte pad
Gaan ek die Kaapse see weer sien
En is daar iemand wat voel of hulle my verdien
Gaan ons sing totdat almal wil luister
As jou drome jou nie bang maak nie
Is dit dan nie groot genoeg nie
Is dit dan nie groot genoeg nie
En as jou drome jou nie bang maak nie
Is dit dan nie groot genoeg nie
Written by: Iona Van Niekerk, Moya Van Niekerk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...