album cover
Stywer Vas
20
Pop
Stywer Vas was released on August 14, 2017 by Nextereo Records as a part of the album Alles En Meer
album cover
Release DateAugust 14, 2017
LabelNextereo Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kobus Muller
Kobus Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kobus Muller
Kobus Muller
Songwriter
Byron Kuntz
Byron Kuntz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kobus Muller
Kobus Muller
Producer

Lyrics

Wees my baby
Wees die een wat dink aan my
Ek is joune
Wees die een wat by my bly
Soen my baby
Soen my want ek hou van jou
Gee my baby
Al die liefde binne jou
Whoa-oh
Gee my 'n kans, net vir jou
Whoa-oh
Gee my alles vir nou
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Ek hou van jou
Kan jy nie sien ek soek na jou
Wees my baby
Is jy die een wat van my hou
Whoa-oh
Gee my 'n kans, net vir jou
Whoa-oh
Gee my alles vir nou
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Hou my vas, stywer vas vanaand
Druk my vas, soen my gou voor jy gaan slaap
Hou my vas, stywer vas net voor jy gaan
Hou my vas vanaand
Written by: Byron Kuntz, Kobus Muller
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...