album cover
Amper Daar
506
Afrikaans
Amper Daar was released on August 30, 2024 by Warner Music Africa as a part of the album Amper Daar - Single
album cover
Release DateAugust 30, 2024
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leo Sonskyn
Leo Sonskyn
Lead Vocals, Vocals
Leon Van Zyl
Leon Van Zyl
Background Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar, Acoustic Guitar
Danny Smoke
Danny Smoke
Keyboards, Bass Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Leon Van Zyl
Leon Van Zyl
Songwriter
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Songwriter
Danny Smoke
Danny Smoke
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer, Mixing Engineer, Mastering Engineer
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Die pad lê nog oop
En ek hou aan hoop
Vir die vuur
Wat bly brand
[Verse 2]
En nou bly ek loop
En ek hou aan hoop
Vir die vuur
Wat bly brand
[PreChorus]
Hier in my hart
[Chorus]
Amper daar
Om die draai word
Die droom dalk waar
Verbied the twyfel
En ek wil bedaar
Tot die maan my
My siel kom haal
[Verse 3]
Bang, tevergeefs
En als wegegee
Vir die vuur
Wat bly brand
[PreChorus]
Hier in my hart
[Chorus]
Amper daar
Om die draai word
Die droom dalk waar
Verbied the twyfel
En ek wil bedaar
Tot die maan my
My siel kom haal
[Bridge]
En daar is soveel meer
Om te sien en om te leer
En daar is soveel meer
Te sien en om te leer
[Chorus]
Amper daar
Om die draai word
Die droom dalk waar
Verbied the twyfel
En ek wil bedaar
Tot die maan my
My siel kom haal
[Chorus]
Amper daar
Om die draai word
Die droom dalk waar
Verbied the twyfel
Ek wil bedaar
Tot die maan my
My siel kom haal
Written by: Leon Van Zyl, Paulo Azevedo
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...