album cover
Worcesteriet
8
Alternative
Worcesteriet was released on October 2, 2024 by The Good Times Co. as a part of the album Skree en Huil - EP
album cover
Release DateOctober 2, 2024
LabelThe Good Times Co.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM160

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elle E
Elle E
Performer
Ellenie Eloff
Ellenie Eloff
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ellenie Eloff
Ellenie Eloff
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ellenie Eloff
Ellenie Eloff
Producer
Jethro Harris
Jethro Harris
Mixing Engineer

Lyrics

Brandewyn het nie brieke nie
Onderbewussyn vol energie
Ek's lus vir dans
Die bar is vol toe klim ek oor
Geen maniere
Het my kop verloor
Geen rus vanaand
Worcesteriet
Ons hou van stock cars en harde musiek
Ry net 4x4
Ons is lief vir die Boland
Drink druiwe soos ń wilde dier
Help jou vriend tot by die huis
Ons staan by mekaar maak nie saak wat gebeur
Al spuit sy kots deur jou hare
Die volgende oomblik raak alles stil
Last rounds
Begin hul gil
Te veel gedrink vanaand
Worcesteriet
Ons hou van stock cars en harde musiek
Ry net 4x4
Ons is lief vir die Boland
Drink druiwe soos ń wilde dier
Worcesteriet
Ons hou van stock cars en harde musiek
Ry net 4x4
Ons is lief vir die Boland
Drink druiwe soos ń wilde dier
Ons is lief vir die Boland
Drink druiwe soon ń wilde dier
Written by: Ellenie Eloff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...