album cover
N.J.S.A
5
Metal
N.J.S.A was released on May 1, 2007 by Main Recordings as a part of the album Swaarmetaal
album cover
Release DateMay 1, 2007
LabelMain Recordings
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM160

Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

Hongersnood, vigsdood
Dakloos, werkloos, moedeloos, broos
Presidentia, in absentia
Wanbestuur, vagevuur, ondier, plesier
Orania, Azania
Oggendstond, gifmond, kultuurbom-lont
Obsessie, depressie
Jeugslagting, skoolverkragting, dooie verwagting
O ja, ons weier om die sondes te dra van jou ma en pa
O ja, die lied van die nuwe jong Suid Afrika
Kuberseks, sms
Pentium-slagaar, ooievaar-rekenaar
Siel beroof, pyn verdoof
Donker dae, donderslae, narkotika
Swaar metaal, anti-sosiaal
Kritiekskool, woordgoël, Kobus! hiperbool
Skuldgevoel, modderpoel
Seer, verleer, ontbeer, distansieer
O ja, knip ons vlerke en ons groei weer 'N nuwe paar
O ja, die lied van die nuwe jong Suid Afrika
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...