album cover
Tulbagh
3,736
Afrikaans
Tulbagh was released on May 14, 2018 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Sirkels
album cover
AlbumSirkels
Release DateMay 14, 2018
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM95

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Die buurvrou kam tot kloksgewys
Die berge skeur en alles druis, dit bewe
Onthou jy nog daai dag op die heuwel
Die kerkklokke lui, jou arms verhewe na bo?
Die vlinders sweef onbeheers
Die tierlantyntjies wat beweeg
Skobbejakke kan maar weet
Dat ek by jou kers wil opsteek tot al die sterre val
Om te dink aan 'n lewe sonder jou maak my mal
Hoe kan ons vir oulaas net die eerste aand herhaal?
En ek wonder, as ek met my neus teen jou nek
Saggies fluister dat jy my red van die duister
Lewe waarin ek myself bevind
Met jou hier langs my maak elke ding net sin
En ek wonder, as ek met my neus teen jou nek
Saggies fluister dat jy my red van die duister
Lewe waarin ek myself bevind
Met jou hier langs my maak elke ding net sin
En die vlinders sweef onbeheers
Tierlantyntjies wat beweeg
Die skobbejakke kan maar weet
Dat ek by jou kers wil opsteek tot al die sterre val
Om te dink aan 'n lewe sonder jou maak my mal
Hoe kan ons vir oulaas net die eerste aand herhaal?
Die buurvrou kam tot kloksgewys
Die berge skeur en alles druis, dit bewe
Onthou jy nog daai dag op die heuwel
Die kerkklokke lui, jou arms verhewe na bo?
Die vlinders sweef onbeheers
Die tierlantyntjies wat beweeg
Die skobbejakke kan maar weet
Dat ek by jou kers wil opsteek tot al die sterre val
Om te dink aan 'n lewe sonder jou maak my mal
Hoe kan ons vir oulaas net die eerste aand herhaal?
Want ek wil kers by jou opsteek tot al die sterre val
Om te dink aan 'n lewe sonder jou maak my mal
Hoe kan ons vir oulaas net die eerste aand herhaal?
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...