Credits

PERFORMING ARTISTS
Zondagkraal
Zondagkraal
Performer
Roelof Christian Fritz
Roelof Christian Fritz
Background Vocals
Johannes Frederick Eloff
Johannes Frederick Eloff
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Roelof Christian Fritz
Roelof Christian Fritz
Lyrics
Johannes Frederick Eloff
Johannes Frederick Eloff
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Calvin Botha
Calvin Botha
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ja, jy vergeet
Dat ek ook weet
Dat jy alleen nou staan
Voor 'n somerson deur
'n Somerson deur
[Verse 2]
En dis winter hier
Die lewe is duur
Jy vra my voel ek nog
Voel ek nog vry?
Voel ek nog vry?
[Chorus]
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
Doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
En doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
[Verse 3]
En ek sal nou weer vroeg op staan
En hierdie dag deur stry
Om by jou te kom bly
Jou te kom bly
[Verse 4]
Met laat aande en slaap is min
Maar ek weet daai somerson
Lê en wag vir my
Wag vir my
[Verse 5]
En elke oomblik dink ek aan jou
En elke oomblik mis ek jou
[Chorus]
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
Doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
En doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
[Bridge]
En nou voor die somerson deur
Hoor ek die son weer deur skeer
[Chorus]
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
En doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
En doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
[Chorus]
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
En doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
En alles in my
Werk om ons hier uit te kry
En doen alles vir nou
Om terug te wees by jou
Written by: Johannes Frederick Eloff, Roelof Christian Fritz
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...