Credits

PERFORMING ARTISTS
Kulture Gang
Kulture Gang
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kulture
Kulture
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
bakergotthekeys
bakergotthekeys
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Is soes 'n movie
Slat hom too deep van is KG met die killers
Soes ek movie hie, voel ek soek iets
Soes ek daily move hie op 'n mission
2015 wat haai nai point
Amper vlag weg met 'n switch op
Wil 'n opp wees, honne switch op
Hy vang twee hollows, hy's 'n victim
Ha was twee dae nou in die week
Hy lê al twee dae vir sy stiches
En ek wys haai ding in sy gevriet in
Hy was 'n nwata, gaan soos 'n bitch aan
Daa buite hoor hoe die shots moer
Soes 'n bacove beef met 'n log drum
Van is soes KG van die clock af
Bru en ek pull up hie menie honne
[Chorus]
Like los haar net vir shows
Ons los die beef kak vir computers
Ons weet hy issie so nie, naai
Ons cap naai, ons is zoom it
Gan haal net al my brusse
Bussiness meeting in 'n suit in
Gaan tel op al my goose
Ek het brusse in die Mambuza
[Verse 2]
Mybru ek change op fokkers
Mybru ek step met Vatos
Mybru ons celebrate dan drink ons uit like sewe kaste
Ons drop 'n hit nou dan moer it
Next week drop ons harder
En haais in sewe dae
Boast ons bru, hou ons kwaaier
Nou ek kom van fokkol af nie
Nous ek op al die flyers
Nou bank ek weekly, koep my taanie straight wat sy desire
Ek move met al die buyers
Ons word ge-advertise
En dies 'n massive change soos 'n World Cup by 'n sokker final
Ons is an hate survivors
[Verse 3]
Is soes 'n movie
Slat hom too deep van is KG met die killers
Soes ek movie hie, voel ek soek iets
Soes ek daily move hie op 'n mission
2015 wat haai nai point
Amper vlag weg met 'n switch op
Wil 'n opp wees, honne switch op
Hy vang twee hollows, hy's 'n victim
[Chorus]
Like los haar net vir shows
Ons los die beef kak vir computers
Ons weet hy issie so nie, naai
Ons cap naai, ons is zoom it
Gan haal net al my brusse
Bussiness meeting in 'n suit in
Gaan tel op al my goose
Ek het brusse in die Mambuza
[Verse 4]
Nou julle's basic **** step op my, expect 'n war
Like ons is extra ****, extra hype is extra sauce
Like haai was twee skote, toe move ons, moer ha many more
Like ons is animals en boeta you don't get many more
Hy vra my feature prys, ek wys hom naai you can't afford
We don't pay in the jol, we switch guns, we slip the law
Ma brusse, wat ou bru, nogsteeds jah, praise the lord
And here's no naaiers here
What a fuck you take us for? KG
Written by: Kulture
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...