album cover
Hanna
662
Pop
Hanna was released on December 6, 2024 by Vonk Musiek as a part of the album Hanna - Single
album cover
Release DateDecember 6, 2024
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM116

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mari Bosman
Mari Bosman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Mari Bosman
Mari Bosman
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek kan visvang en 'n tyre ruil
Kan kolskoot skiet en saggies huil
Potjie maak en D-I-Y
Ek kan beter as my buurman braai
Biltong saam met cowboy flieks
Ek dink volroom Coke is baie luuks
Ek is nogals brannas fiks
Ek kan 'n vuur aansteek sonner die blits
[Verse 2]
En die manne sê, "Marikiki
Dis nie 'n kompetisie nie"
[PreChorus]
Maar ek hou nie van Hanna-Hanna nie
Ekke is 'n boere nonnatjie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
[Chorus]
Hanna-Hanna-Hanna-Hanna nie
Hanna-Hanna-Hanna-Hanna nie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
[Verse 3]
Ek kan ook 'n trekker ry
Biertjies down, vellies kry
Saam met die beeste loop
Self my mielielande stroop
En ek kan slange vang
Vir die donker is ek glad nie bang
Ek kan selfs my wyn ingooi
Ek's nie 'n lende lamme nooi
[PreChorus]
Want ek hou nie van Hanna-Hanna nie
Ekke is 'n boere nonnatjie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
[Chorus]
Hanna-Hanna-Hanna-Hanna nie
Hanna-Hanna-Hanna-Hanna nie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
[Verse 4]
En die manne sê, "Marikiki
Jy het nie kompetisie nie"
[PreChorus]
Maar ek hou nie van Hanna-Hanna nie
Ekke is 'n boere nonnatjie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
[Chorus]
Hanna-Hanna-Hanna-Hanna nie
Hanna-Hanna-Hanna-Hanna nie
My pa sê my kind net 'n bok eet slaai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
Maar hierdie bokkie-boerenooi kan braai
[Outro]
Hierdie bokkie
Kan nie glo ek gebruik bokkie in 'n liedjie nie
Written by: Mari Bosman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...