Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sossi
Sossi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Augusta Zietsman
Augusta Zietsman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Pierre Van Pletzen
Pierre Van Pletzen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Growwe baard
NG kerk
Groot geword
In 'n plek
Sonder ‘n einde of ‘n begin
[Verse 2]
Buurvrou het ‘n haarsalon
Spar chats
Drive through drank winkel
En ek werk
Nou oorkant die skool
Waar ons ontmoet het
[PreChorus]
En ek sal
Hier bly
Want dis te laat
Vir my
[Chorus]
Terwyl jy die wêreld verken
En die harte van vreemdelinge wen
Sal ek
Hierdie plek
Herontdek
[Verse 3]
Doringboom
Oval-track
Nuwe geld
Hou die familie vas
Vir die groot uitdraf
Na Jaun-mari se trou dag
[Verse 4]
Ek vind ‘n foto van jou
In ‘n boks onder my bed
En ek belet
Die heimwee
Brand die mooi want dit
Maak later die seerste
[PreChorus]
En ek sal
Hier bly
Want dis te laat
Vir my
[Chorus]
Terwyl jy die wêreld verken
En die harte van vreemdelinge wen
Sal ek
Hierdie plek
Herontdek
[PreChorus]
En ek sal
Hier bly
Want dis te laat
Vir my
[Chorus]
Terwyl jy die wêreld verken
En die harte van vreemdelinge wen
Sal ek
Hierdie plek
Herontdek
[Outro]
En ek sal
Hier bly
Hier bly
Hier bly
Written by: Augusta Zietsman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...