album cover
Saggies
album cover
Saggies was released on October 2, 2020 by Independent as a part of the album Skaars
AlbumSkaars
ReleasedOctober 2, 2020
LabelIndependent
BPM95
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Kom ek begin by die begin
Ek soek almal se hande in die lig in
Lyk jy word getap
Of jy word getrap
Jy ken dan wat's wat
Of ek mors jou chaat stukkend
Ek speel manet
Want vandag jy sien ons blom manet
Lekker rustig, passive
Phola met jou molla
Want jy ken dan alles is nca
Lyk alles is regte Gucci
Van kop tot toon
Sop nat, nca uitgevat
So what al die haters kan maar praat
Ek en die zaak
Het reeds 'n afspraak
En ons touch elke dag
Van vroeg tot laat
Kyk hier, moet my nie so kom kyk nie
Ek is te blind, ek sien eens
As mense hate nie
Maar as jy jella, is jou saak daai
Los bietjie jou swaak vibes
Die ding ruk hier by my side
Is daai tyd, jy ken ons maak weer nat
Verstaan jy?
Ons hou dit altyd dan
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Raak naar of aanvaar
Jy kan mos dink
Ons vat ons nca die hele dag
Hou dit net
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Is daai tyd, jy ken ons maak weer nat
Verstaan jy?
Ons hou dit altyd dan
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Raak naar of aanvaar
Jy kan mos dink
Ons vat ons nca die hele dag
Hou dit net
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Julle ken dan waar brand die vlamme
Julle ken dan waar brand die vlamme
Julle ken ma maar
BOU hou die boula
Julle ken dan waar brand die vlamme
Los om te kavva as jy kavva om jou
Snaaks te hou
Jy kan maar line met daai vibes
Van jou
Met swaak timing sal jy my nie sien nie
Ek het nie krag
Vir daai energie nie
Nog noiit nie
Chee pad boeta
Jy vat one boeta
Ehh monna, jy moet weet
Jy's either hier om te BOU
Of om te breek
So besluit sommer nou
Wie wil jy wees
Of dan reel ons nou
Jou after tears
Ek speel manet my outie
Jy weet dan klaar hoe laat is dit
My outie
Is daai tyd, jy ken ons maak weer nat
Verstaan jy?
Ons hou dit altyd dan
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Raak naar of aanvaar
Jy kan mos dink
Ons vat ons nca die hele dag
Hou dit net
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Is daai tyd, jy ken ons maak weer nat
Verstaan jy?
Ons hou dit altyd dan
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Raak naar of aanvaar
Jy kan mos dink
Ons vat ons nca die hele dag
Hou dit net
Saggies, saggies
Saggies, doen dit saggies
Written by: Justin Roger Ledimo, Khonani Nevhutalu
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...