album cover
Hom
265
Hip-Hop/Rap
Hom was released on January 10, 2025 by Blacklight as a part of the album Hom - Single
album cover
Release DateJanuary 10, 2025
LabelBlacklight
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
D.O.C SA
D.O.C SA
Performer
Bevan "MJR" Abrahim
Bevan "MJR" Abrahim
Sampler
COMPOSITION & LYRICS
Grant Vrieslaar
Grant Vrieslaar
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bevan "MJR" Abrahim
Bevan "MJR" Abrahim
Producer
Shaney Jay
Shaney Jay
Engineer

Lyrics

Hom skangaka
Al my broese op die spanga
Step in my plek kry vedala
Son op ons rys met die langa
Hom skangaka
Al my broese op die spanga
Step in my plek kry vedala
Son op ons rys met die langa
Hom Hom Hom Hosh
Hom Hom Hom Huh huh
Hom Hom Hom (Grrr, Grrr, Grrr)
Die is vir die honde wat bloed vat
Doc stand matoepa
Ek het dreads but hulle se ek is Tupac
Score goals soes Benni laduma
Hoor hier jou speakers nou douma
Steel ek jou plek kom ek weg soes zuma
Bou aan die kaap soes Nkandla
Soes ek trap en march op die spanga
Die is n vet, D.O.C slat vet, vat aan my eersters
As ek it slat, raak hulle bang, laat hulle bewe
Even die leaders wiet dat D.O.C is die Jeepers Creepers
Vok met die vat ek die drill deeper en deeper
Hom skangaka
Al my broese op die spanga
Step in my plek kry vedala
Son op ons rys met die langa
Hom skangaka
Al my broese op die spanga
Step in my plek kry vedala
Son op ons rys met die langa
Hom Hom Hom Hosh
Hom Hom Hom Huh huh
Hom Hom Hom (Grrr, Grrr, Grrr)
Marubaan jag kroon spier wit met n bloed rooi lyn
Penzola die kroon dan lug ek my dyme
Malata van son op ja ek is getrain
Kroon by die brain
Wat ja kakie by die lyn
Sunrise in my blood in my vains
Kyk dan die kroon not a damn thing changed
Step in my plek dan bas ek jou brain
Praat van julle poeste net niks lyn
Enigste lyn is die cocaine
Vang jy dai lyne
Snif it op
Ek het broese wat smokkel op die corner shop
Step in die game start changing it
RIP my **** Smoke
Hom skangaka
Al my broese op die spanga
Step in my plek kry vedala
Son op ons rys met die langa
Hom skangaka
Al my broese op die spanga
Step in my plek kry vedala
Son op ons rys met die langa
Hom Hom Hom Hosh
Hom Hom Hom Huh huh
Hom Hom Hom (Grrr, Grrr, Grrr)
Written by: Grant Vrieslaar
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...