Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Just 6
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Matthew Fink
Producer
Nkosie Sibanda
Producer
Lyrics
[Intro]
Sing met ons damens en here
Damens en here
Just 6
[Verse 1]
Ek wonder weet jy
Wat ek wil doen
Ek wonder of weet jy
Dat ek jou wil soen
Want ek dink aan jou
Die hele tyd, die hele tyd
Ek dink aan jou
[Verse 2]
Ek weet nie wat′s jou naam nie
Waar kom jy vandaan?
Jy's ′n Engel uit die Hemel
En het jy dalk geval?
Het jy seergekry?
Sê vir my, sê my het jy seergekry?
[Chorus]
Baby, ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
[Verse 3]
Ek wonder wil jy
Hier by my wees
Ek wonder of jy nog my sms'e lees
Want ek dink aan jou
Jy weet ek doen, jy weet ek doen
Ek dink aan jou
[Verse 4]
Ek weet nie waar jy was nie
Wag al lank vir jou
Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
Nou's jy hier by my
Die hele tyd, die hele tyd
Net hier by my
[Chorus]
Baby ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
[Chorus]
Baby ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby ek like jou soos jy is
My hart klop tjoklits as jy naby is
Baby
Baby tjoklits
Baby
Baby tjoklits
Written by: Gerhard Steyn, _ Gerhards