album cover
Jet
9
Pop
Jet was released on February 7, 2025 by XKO as a part of the album Jet - Single
album cover
Release DateFebruary 7, 2025
LabelXKO
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM160

Credits

PERFORMING ARTISTS
X_C_Xreece
X_C_Xreece
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Reece John de Lange
Reece John de Lange
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
XKO
XKO
Assistant Producer

Lyrics

Onthou jy toe ons matriek leer
Mekaar se lywe bestudeer
(Hier gan ons alweer )
Van Bali na Berlin on het op n vliegtuig weer gespring
Kyk die positiefe energie wat jy weer bring
Jy's die rede dat ek sing , Jy's die rede dat ek vibe
Baby ons is op n grind …
Ys in my bek , goud om my nek en ek speel die track.. track
You cant compete en ons doen dit nou weer , nou weer
Jy's die rede Jy's die rede Jy's my somer son
My rolly hy tick nie hy glide , baby ek is altyd op daai fkn grind
Ek weni baby kom ons vat n ride wys my wat jy het , Baby ons is op n jet .
Doen it nou weer , lewe nou die lewe wat ons vat droom , jy's sagter as room jy's die beste sagte see stroom .
Jy,s die rede dat ek doen , Jy's die rede dat ek sing!
………….
…..
…..
Baby ek het euros ek het ponde ek het rand baby elke tweede week in n nuwe land baby en jy weet my beats en bars is an die brand baby vat my hand kies nou weer my kant.
Written by: Reece John de Lange
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...