Credits

PERFORMING ARTISTS
Nina Irene Louw
Nina Irene Louw
Ukulele
COMPOSITION & LYRICS
Nina Irene Louw
Nina Irene Louw
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Nina Irene Louw
Nina Irene Louw
Executive Producer

Lyrics

Hey my vriend
As ek nie meer hier
Was nie
Vasgevang op n kassie
Glimlag
Die lewe wat was
Hey my vriend
Sou ek jou steeds
Dit kon noem
Sou jy vergeet
My weg spoel
Met trane vir jouself bedoel
Hey my vriend
Sou jy te vinnig vergeet
Te vinnig aan beweeg
Dis net n klein bietjie
Seer
Hey my vriend
Ek wonder nou
Want dit voel asof jy sou
Dit voel asof jy sou
Eks n spook in die hoek
Van n foto
Wat jy nog soek
Iewers verloor
In n kas
Beland in die as
Alles wat dit
Vir my was
Eks die laaste roep
Geen meer mense
Om te soek
N verlore gedagte
Geen slaaplose nagte
Die altyd onverwagte
Verdagte
Die altyd onverwagte
Verdagte
Hey my vriend
Hey my vreemdeling
Hoe gaan dit
Jou lewe vertel my
Van dit
Vertel my meer
Hey my vriend
Eks n vreemdeling
Woorde niks tussen in
Dit draai nooit om
Dit draai net om jou
Eks n spook in die hoek
Van n foto
Wat jy nog soek
Iewers verloor
In n kas
Beland in die as
Alles wat dit
Vir my was
Eks die laaste roep
Geen meer mense
Om te soek
N verlore gedagte
Geen slaaplose nagte
Die alty onverwagte
Verdagte
Die altyd onverwagte
Verdagte
As ek sou weg raak
Sou jy weet
Waar om te soek?
Sê my
Wat is my middel naam?
Het jy ooit gevra?
Ek was n droom
In die hoek
Van n foto
Vol van spoke
Nou geraamtes
Met leê drome
Met niemand
Vir hul woorde
Eks nou vry
Van hul roep
Sagte fluisters
Nie meer kore
N ander mens
Met nuwe spore
Hul stemme raak
Verlore
Ek was n spook
In die hoek
Van n foto
Wat jy nog soek
Iewers gegooi
In n kas
Beland in die as
Alles wat
Ek was
Eks die laaste roep
Geen meer mense
Om te soek
N verlore gedagte
Geen slaaplose nagte
Nou die nooit verwagte
Verdagte
Nou die nooit
Verwagte
Verdagte
Bevryde vreemdeling
Written by: Nina Irene Louw
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...