album cover
Oulik
4
Hip-Hop/Rap
Oulik was released on February 11, 2021 by Kyle Productions (Pty) Ltd as a part of the album Oulik - Single
album cover
Release DateFebruary 11, 2021
LabelKyle Productions (Pty) Ltd
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM119

Credits

PERFORMING ARTISTS
Twisted
Twisted
Vocals
Candice-Leigh Taylor
Candice-Leigh Taylor
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kreben Sivalingam
Kreben Sivalingam
Songwriter
Nicholaas Jacobus De Beer
Nicholaas Jacobus De Beer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Francois Wolmarans
Francois Wolmarans
Producer

Lyrics

Jissie girl maar jy is oulik, wil jy dalk ’n bietje nader staan
Is jou naam miskien dalk covid want jy het my asem weggeslaan
Daai bene en daai boude is wat my koorsig maak
Bring die brandslang in want baby ek dink jou lyf is aan die brand
Daai was ’n woeste jaar gewees maar ook goed so hier en daar
So kom ons verdwyn in kwarentyn, n dag, n week, n maand
Jy’s die beste medisyne en op my doktersvoorskrif staan
Neem ’n dosis elke oggend, elke middag en elke aand
Hey girl jy’s oulik, jy’s super oulik
Hey girl jy’s oulik, so sexy vroulik
As Phyzer jou moes sien sal hulle jou wou patenteer
Want die effek wat jy op my het is soos Prozac en Viagra gekombineer
Jy laat my lekker voel so bleddie lekker dit maak seer
Kom ons speel dokter-dokter ek wil jou vaksineer
Kom luister na my hartklop, hoe hy doef-doef maak vir jou
En ek sit jou onder my mikroskoop en kyk na alles van wat ek hou
En toets maar ook my bloeddruk want dit voel of dit op gaan
En dinge wat eers wou lê wil nou regop staan
Hey girl jy’s oulik, jy’s super oulik
Hey girl jy’s oulik, so sexy vroulik
Jissie nou’s ek koorsig en ek is pap-sop-nat gesweet
Maar jy het my ’n ding of twee van menslike anatomie geleer
Biologie is lekker ek wens ek het meer opgelet
Maar ’n klaskamer is boring dit maak meer sin in die bed
Ek en jy alleen is die beste ding wat met ons kan gebeur
Want kyk net hoeveel pret ons het wanneer ons by die huis issoleer
Moenie worry oor geld my bok want my SAMRO check kom amper weer
Ek het my werk verloor
My career is oor
Maar op die oomblik voel ek ’n veer
Hey girl jy’s oulik, jy’s super oulik
Hey girl jy’s oulik, so sexy vroulik
Hey girl jy’s oulik, so sexy vroulik
Written by: Kreben Sivalingam, Nicholaas Jacobus De Beer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...