album cover
Die Hoofstorie
album cover
Die Hoofstorie was released on March 14, 2025 by Ongewone Musiek as a part of the album Die Hoofstorie - Single
March 14, 2025
LabelOngewone Musiek
LanguageEnglish
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek sit hier dis al
Kwart oor drie
En ek wens jy was
Nie net n idee nie
Maar die ironie
Is die hoofstorie
In vanaand se nuus
Moet dit nie misloop nie
Regstreeks uit my kamer
Want ek wag al jare
Vir iemand wat dalk
Nog nooit bestaan het nie
Dis toe jy daar aankom
Met die 4 seisoene in jou oë vermom
Jys gekleed in al jou glorie
Jyt nog nooit van my gehoor nie
"Dude so sy bestaan nie eers nie?"
"Ou imagine net gou"
Droom jy nog van my?
Jys die ster, jys die hoofstorie
En ek soek jou net hier
Ek staan en wag nog
Ek staan en droom nog van jou
Ek wonder waar het die tyd verdwaal
Die stad se ligte
Maak haar naar
So sy se vir my
Vat my weg van die gejaag
So ek sluit my kamer
Want ek wag al jare
Vir iemand wat dalk
Nog nooit bestaan het nie
Dis toe jy daar aankom
Met die 4 seisoene in jou oë vermom
Jys gekleed in al jou glorie
Jyt nog nooit van my gehoor nie
Droom jy nog van my?
Jys die ster, jys die hoofstorie
En ek soek jou net hier
Ek staan en wag nog
Ek staan en droom nog van jou
Ek staan en droom nog van jou
Written by: Marcus Fourie, Ruben Fourie, Willem van der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...