Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Babette
Babette
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elizabeth Labuschagne
Elizabeth Labuschagne
Songwriter
Mark Beling
Mark Beling
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elizabeth Labuschagne
Elizabeth Labuschagne
Producer
Mark Beling
Mark Beling
Producer
Darryl De Lange
Darryl De Lange
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Mense kom en mense gaan
Tyd's te kort om stil te staan
Ek hoop jy verstaan
Dis tyd dat ek moet gaan
[Verse 2]
Branders breek en winde waai
Nuwe begin om elke draai
Tyd om jou af te laai
Ek sê vir jou koebaai
Ek sê vir jou koebaai
[Chorus]
Ons lewe net een keer
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed, sweet keer op keer
Vir jou sal ek onthou
Maar ons lewe net een keer
[Verse 3]
Dit is sleg om te laat gaan
Maar ek is moeg om terug te staan
Ek soek my eie baan
Ek hoop dat jy verstaan
Ek hoop dat jy verstaan
[Chorus]
Ons lewe net een keer
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed, sweet keer op keer
Vir jou sal ek onthou
Maar ons lewe net een keer
[Bridge]
Ek gaan mis om in die aand langs jou te lê
Maar weet dat ek beter sal wil hê
Want die heen en weer tussen ons raak lankal oud
Raak lankal oud
Jou beheer oor my gedagtes los my koud
[Chorus]
Ons lewe net een keer
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed, sweet keer op keer
Vir jou sal ek onthou
[Chorus]
Ons lewe net een keer
Dit is te kort vir weer probeer
Ek stap weg van die hartseer
Weg van die bloed, sweet keer op keer
Vir jou sal ek onthou
Maar ons lewe net een keer
Ons lewe net een keer
[Outro]
Ons lewe net een keer
Written by: Elizabeth Labuschagne, Mark Beling
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...