album cover
Die Ou Ford
album cover
Die Ou Ford was released on May 30, 2025 by Franja Music as a part of the album Die Ou Ford
May 30, 2025
LabelFranja Music
BPM134
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
In die oggend vroeg gestart op 'n koue dag
Sodat hy warm raak, vir 'n ruk vir hom gewag
Met die venster oop, voel ek die wind teen my rug
Die reuk van leer oor die sitplekke vat my terug
Terug
[Chorus]
In die ou Ford
Het speakers gebewe
Mense gelewe
Jare gelede
In die ou Ford
Is gelag sonder ophou
Vergeet en weer onthou
Geheime oop gevou
In die ou Ford
[Verse 2]
My heel eerste soen en by my werk gestop
Vakansie by die see met hom rooi geverf in die dorp
Op grond en teer, die land al plat gery
Imagine wat hy als kan vertel van jou en my
Van jou en my
[Chorus]
In die ou Ford
Het speakers gebewe
Mense gelewe
Jare gelede
In die ou Ford
Is gelag sonder ophou
Vergeet en weer onthou
Geheime oop gevou
In die ou Ford
In die ou Ford
[Bridge]
Elke oomblik in hom vasgevang
Soveel memories wat daar staan
En partykeer klim ek vinnig in
En onthou waar't als begin
[Chorus]
In die ou Ford
Het speakers gebewe
Mense gelewe
Jare gelede
In die ou Ford
Is gelag sonder ophou
Vergeet en weer onthou
Geheime oop gevou
[Chorus]
In die ou Ford
Het speakers gebewe
Mense gelewe
Jare gelede
In die ou Ford
Is gelag sonder ophou
Vergeet en weer onthou
Geheime oop gevou
In die ou Ford
[Outro]
In die ou Ford
Het speakers gebewe
Mense gelewe
Jare gelede
In die ou Ford
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...