album cover
Klou Vas
3
Afrikaans
Klou Vas was released on June 20, 2025 by Next Music as a part of the album Klou Vas - Single
album cover
Release DateJune 20, 2025
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM139

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Doukie
Doukie
Lead Vocals
Michael Naranjo Jr
Michael Naranjo Jr
Electric Guitar, Drums, Bass Guitar, Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Michael Naranjo Jr
Michael Naranjo Jr
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Michael Naranjo Jr
Michael Naranjo Jr
Producer, Mixing Engineer, Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Jou moed het gesak
En dit voel of die wêreld jou vertrap
Jy dink jy kan dit nie keer, keer, keer
As die lewe jou aanvat
Hou net kop, hou aan hoop
Staan net op en begin loop
[Verse 2]
Want jou wil is sterk
Jy het soveel om te gee
Soms maak dit so seer, seer, seer
Maar die einde is oppad
Jy sal oorwin, die leed raak min
Genesing sal weer kan begin
[Chorus]
Klou vas aan die liefde vir die lewe
Hou vas, jy't iets om na te strewe
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
Staan vas, geanker in jou spasie
Die hoop vir 'n nuwe generasie
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
Klou net vas
[Verse 3]
Die tyd het gekom
Om jou storie te vertel
Almal sal weet, weet, weet
Jy's jou hart se eie held
Moet nooit opgee, skryf dit neer
Laat gaan die eindelose seer
[Chorus]
Klou vas aan die liefde vir die lewe
Hou vas, jy't iets om na te strewe
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
Staan vas, geanker in jou spasie
Die hoop vir 'n nuwe generasie
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
[Bridge]
Klou net vas aan alles wat jy glo
Moet nooit jouself verloor
Jy's 'n wonderwerk van bo
[Chorus]
Klou vas aan die liefde vir die lewe
Hou vas jy't iets om na te strewe
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
Klou vas aan die liefde vir die lewe
Hou vas, jy't iets om na te strewe
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
Staan vas, geanker in jou spasie
Die hoop vir 'n nuwe generasie
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
[Outro]
Jy sal weer die wenlyn kan behaal
Klou net vas
Written by: Doukie, Michael Naranjo Jr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...