album cover
Cheap Rooiwyn
35
Afrikaans
Cheap Rooiwyn was released on June 13, 2025 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Cheap Rooiwyn - Single
album cover
Release DateJune 13, 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sonder Onderbroeke
Sonder Onderbroeke
Performer
Adriaan Janse van Rensburg
Adriaan Janse van Rensburg
Background Vocals, Guitar
Henro Steyn
Henro Steyn
Background Vocals, Bass Guitar
Braam Kaps
Braam Kaps
Background Vocals, Vocals
Jaco Smit
Jaco Smit
Guitar, Drums, Bass
COMPOSITION & LYRICS
Adriaan Janse van Rensburg
Adriaan Janse van Rensburg
Composer
Henro Steyn
Henro Steyn
Composer
Braam Kaps
Braam Kaps
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Smit
Jaco Smit
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Dit was net ek en jy en jou vriendin
En dit het als begin in die vriendekring
Met truth or dare toe jy daai bottel spin
En ek het dadelik geweet
[Chorus]
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
Ons het dit laas gehad in die agterste ry
Van die privé
Waar ek en jy mekaar nog stukkend kon vry
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
[Verse 2]
En ek onthou nog, 'n soen steel by die A-blok
Ek onthou nog, jy wat voor my stap by die trappe op, op
Op my ou dag sal ek dit onthou
Op my ou dag sal ek jou onthou
[Chorus]
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
Ons het dit laas gehad in die agterste ry
Van die privé
Waar ek en jy mekaar nog stukkend kon vry
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
[Verse 3]
Bring vir my
Ek mis daai
Bring vir my
[Chorus]
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
Ons het dit laas gehad in die agterste ry
Van die privé
Waar ek en jy mekaar nog stukkend kon vry
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
Ons het dit laas gehad in die agterste ry
Van die privé
Waar ek en jy mekaar nog stukkend kon vry
Bring vir my nog van daai cheap rooiwyn
[Verse 4]
Bring vir my
Ek mis daai
Bring vir my
Cheap rooiwyn
Written by: Adriaan Janse van Rensburg, Braam Kaps, Henro Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...