album cover
Hanne
17
Afrikaans
Hanne was released on July 11, 2025 by Vonk Musiek as a part of the album Hanne - Single
album cover
Release DateJuly 11, 2025
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM117

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Producer

Lyrics

[Chorus]
Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Waar het ek die
Die twee hanne gekry?
Kyk die hanne die
Die twee hanne van my
Die hanne raak oud
Daar′s nog niks fout
Met die hanne van 'n ouman, ja-nee
[Verse 1]
En kyk die hanne die
Hulle′t al te hard gewerk
Doodmaak hanne die
Wat kan bid aan die kerk
Kyk die hanne die
Hulle't al te hard gewerk
Die hanne is hard
Die hanne kan slat
Die hanne van 'n ouman, ja-nee
[Verse 2]
En kyk die palms van my
Hul was nog nooit vol geld
Hier loop die toekoms vir my
Nes paadjies deur die veld
En kyk die hanne van my
Hulle ken net nie geld
En klop aan die deure
Is net vol vere
Die hanne van ′n ouman, ja-nee
[Verse 3]
Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Op hul jonger dae
Het hul lekker gekry
Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Die hare geel
Het hulle gestreel
Die hanne van 'n ouman, ja-nee
[Chorus]
Kyk die hanne die
Die twee hande van my
Waar het ek die
Die twee hanne gekry?
Kyk die hanne die
Die twee hanne van my
Die hanne raak oud
Daar′s nog niks fout
Met die hanne van 'n ouman, ja-nee
[Outro]
Die hande van ′n ouman, ja-nee
Die hande van 'n ouman, ja-nee
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...