album cover
Karoo
album cover
Karoo was released on June 27, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Ek Mis - EP
June 27, 2025
LabelWarner Music Africa
BPM91
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Geen bome of strate, net stof en slaggate
Welkom in die hartjie van ons land
Dis net dorings en drade vêr vanaf die skare
Sien jy ook die droogte in ons land?
[Chorus]
Oeee, oeee, oeee, Karoo vat my hand
Oeee, oeee, oeee, hierdie is ons land
[Verse 2]
Met windpomp genade, leef ons deur die jare
Tussen die stof en die sand
Dis net harde baarde
Die Here se genade
Binne in die palms van my hand
[Chorus]
Oeee, oeee, oeee, Karoo vat my hand
Oeee, oeee, oeee, hierdie is ons land
[Verse 3]
Al die takke en blare
En medisinale waarde
Vertrou in die knipmes aan my kant
Stap oor vlaktes en dale
Dink terug aan die jare
Kyk hoe die sonsak oor die rand
[Chorus]
Oeee, oeee, oeee, Karoo vat my hand
Oeee, oeee, oeee, hierdie is ons land
Karoo vat my hand
Hierdie is ons land
Written by: Jan-Hendrik Saayman

Loading...