album cover
Judy
album cover
Judy was released on January 26, 2024 by Vonk Musiek as a part of the album Deurbraak
January 26, 2024
LabelVonk Musiek
BPM70
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek sit op my stoep
En ek dink aan jou girl
Waar is die tye
Toe ek jou kon vashou?
Ek weet nie waar ons gaan nie
Maar ek weet waar ons was
Sê die mannetjie vir my op die rand van my glas
[Verse 2]
En ek sing
[Chorus]
Judy kom terug na my toe
Judy kom terug na my toe, my baby
Judy kom terug na my toe
Judy waar is jy nou?
Ek’s nog steeds lief vir jou
[Verse 3]
Die kringe onder my oë is al wat ek op my naam het
Ek’s moeg gesukkel en moeg gebaklei
My liefde vir jou is eindeloos, sal ek op jou graf skryf
Terwyl die mens in die spieël voor my staan en gil op my, jy
[Verse 4]
En ek sing
[Chorus]
Judy kom terug na my toe
Judy kom terug na my toe, my baby
Judy kom terug na my toe
Judy waar is jy nou?
Ek’s nog steeds lief vir jou
[Chorus]
Judy kom terug na my toe
Judy kom terug na my toe, my baby
Judy kom terug na my toe
Judy waar is jy nou?
Ek’s nog steeds lief vir jou
Written by: Hendre Serfontein Baard
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...