album cover
Rooksein
album cover
Rooksein was released on August 21, 2026 by Vonk Musiek as a part of the album Geen Remme
August 21, 2026
LabelVonk Musiek
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
My tasse is gepak, my nuwe lewe wag
Ek groet die horison en 'n Afrika sonsak
Ek het alles gelos, dit het my baie geld gekos
Ek wou nie luister nie, nou is ek verlos
[Chorus]
Ek blaas my rooksein soos 'n steenkool trein
Die hele wêreld staan en kyk vir my verby
Die aarde om my raak klein
[Verse 2]
Haal asem met longe vol as
Plant koring in gebrande gras
En die swembad vêrf dop al van die bodem af
Hulle sê dat soort soek soort
Weet iemand dalk waar ek behoort?
My portuur groep is oud en almal wat ek ken is dood
[Chorus]
So blaas my rooksein soos 'n steenkool trein
Die hele wêreld staan en kyk vir my verby
Die aarde om my raak klein
So blaas my rooksein soos 'n steenkool trein
Die hele wêreld staan en kyk vir my verby
Die aarde om my raak klein
[Bridge]
Noord tot Suid travel ons elke dag
Oos tot Wes dwars deur die dag
[Chorus]
Ek blaas my rooksein soos 'n steenkool trein
Die hele wêreld staan en kyk vir my verby
Die aarde om my raak klein
Ek blaas my rooksein
Written by: Hendre Serfontein Baard, Mornè Baard
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...