album cover
Houdini
Hip-Hop/Rap
Houdini was released on July 4, 2025 by Future Entertainment as a part of the album Houdini - Single
album cover
Release DateJuly 4, 2025
LabelFuture Entertainment
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM83

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Mark Camoetie
Mark Camoetie
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Waggie Productions
Waggie Productions
Producer

Lyrics

Ek ek ek was twee jaar uit die game
Nou kom ek trug lyk lyk lyk eks Houdini
Ek ek ek was twee jaar uit die game
Nou kom ek trug lyk lyk lyk eks Houdini
Eks n major in die game jy's n minor jy's n mini
Ek maak rappers stukkend nou se hulle eks n meanie
Ek kom maak net drome waar so vryf my lamp cause ek's n genie

Eks n psychic cause illusions David Blane ek het endurance
Break net limits deur die ceilings bars is ruthless force is brutal
Raak ek weg soos Cena cause die rappers Kan nie n man Meer sien nie
Hulle try my vasmaak saam met chains but ek escape Houdini
Hoekom moet ek smile vir jou maak asof ek like vir jou
Loop ek nou op water en dan lyk dit ek is Dynamo
Ouens try loop nog in my sandals douense bewe in my presence
Druk my in jou booth dan Sal jy uitvind mos hoe rap n legend
Ek kill die game en die ouens bly vra
Ek wil nie nog praat nie van hoekom die ouens is vals
At least ek is altyd op my leash en ek Gan nie stop omte release dog
Ek like dan die way julle praat dog ek is proud
En jy weet dan ek is dan die rede hoekom jy vandag ooit bestaan
But ek vestaan jy hate en jy praat nog kak
En jy wil line but ek Gan jou stop nie en
Ek move en ek Gan mahnet opper dog
Hulle soek n bang en ek drop n bomb
Hulle soek n king ek Gan nie flop as ek moet bydi top is Ek is op
En ek worry nie ek het dit as die ouense wil battle
En ek Gan dan nie flop
But hulle vra my het ek beef aan in die game en ek se nee meneer
Ek Koppel nie met ouens wat saam hulle brasse kompiteer
Even jou butler hate alweer ek
Beweeg al aan but jy skimp nog one way ek lag van
Jy react nogsteeds op my posts
Eks n major in die game jy's n minor jy's n mini
Ek maak rappers stukkend nou se hulle eks n meanie
Ek kom maak net drome waar so vryf my lamp cause ek's n genie
Ek ek ek was twee jaar uit die game
Nou kom ek trug lyk lyk lyk eks Houdini
Eks n major in die game jy's n minor jy's n mini
Ek maak rappers stukkend nou se hulle eks n meanie
Ek kom maak net drome waar so vryf my lamp cause ek's n genie
Ek ek ek was twee jaar uit die game
Nou kom ek trug lyk lyk lyk eks Houdini
Ek ek ek was twee jaar uit die game
Nou kom ek trug lyk lyk lyk eks Houdini
Ek ek ek was twee jaar uit die game
Nou kom ek trug lyk lyk lyk eks Houdini
Written by: Mark Camoetie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...