album cover
Glimlag
1,399
Pop
Glimlag was released on March 31, 2000 by Gallo Record Company as a part of the album Vintage
album cover
AlbumVintage
Release DateMarch 31, 2000
LabelGallo Record Company
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM163

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gé Korsten
Gé Korsten
Composer
Al Goodman
Al Goodman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Gé Korsten
Gé Korsten
Producer
Al Goodman
Al Goodman
Producer

Lyrics

[Intro]
Glimlag
Glimlag
[Verse 1]
Ou vriend, jy weet hoe jaag ons deur die lewe
Jy weet hoe jaag ons almal na sukses
Ons almal soek die lekker in die lewe
Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res?
[Chorus]
Glimlag vir almal in jou lewe
Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk
[Verse 2]
Elkeen loop sy paadjie deur die lewe
Jy weet tog ons probeer almal ons bes
'n Ieder wil sy merk maak in sy lewe
Maar dink ons ooit 'n oomblik aan die res?
[Chorus]
Glimlag vir almal in jou lewe
Kom strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk
[Verse 3]
Ou vriend, weet jy hoe vinning vloei die lewe
Jy weet hoe dikwels kan ons ander kwes
Ons moet 'n oomblik stilstaan in die lewe
'n Oomblik om te dink aan al die res
[Chorus]
Glimlag vir almal in jou lewe
Ja, strooi 'n bietjie liefde en geluk
Glimlag, wees vrolik in jou lewe
Wat jy vir ander doen bring blydskap en geluk
[Verse 4]
Glimlag
Glimlag
Glimlag
Glimlag
Written by: Al Goodman, Gé Korsten
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...