album cover
Laat U Wil
album cover
00:00
04:30
00:00
05:44
Past 7 Days
Laat U Wil was discovered most frequently in the first few seconds of the song during the past week

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ek staan by 'n kruispad
Is daar iemand wat my hand kan vat?
'n Pad onbekend
'n Pad wat geloof gaan vat
[PreChorus]
En ek val op my knieë
En ek bid soos 'n kind alweer
Ek val op my knieë soos ek vra
[Chorus]
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid
[Verse 2]
Net U ken die einde
U wil is so goed en perfek
U hand van genesing
Wat ek net deur genade besef
[PreChorus]
En ek val op my knieë
En ek bid soos 'n kind alweer
Ek val op my knieë soos ek vra
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid
[Bridge]
Amen
Amen
Amen
Amen
Amen
Gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie
Gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie
Maar verlos ons van die bose
[Chorus]
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid
[Chorus]
Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...