album cover
Hou Vas
21
Afrikaans
Hou Vas was released on March 24, 2023 by Vonk Musiek as a part of the album Herinner My
album cover
Release DateMarch 24, 2023
LabelVonk Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM66

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Simoné Roets
Simoné Roets
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Simoné Roets
Simoné Roets
Songwriter
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hm-hm-hm-hm-hm
Hm-hm-hm-hm-hm
[Verse 2]
Helse ontnugtering
So gehoop ek is immuun
Bangheid sit my siel weer vol
Ek kan skaars ‘n uitweg sien
[Verse 3]
So ek stuimel in die donker in
Veg vergeefs veg verniet
Vrees versmoor die hoop in my
En verruil die lig vir ‘n leuen
[Verse 4]
Hm-hm-hm-hm-hm
Hm-hm-hm-hm-hm
[Chorus]
Hou vas
Hou vas
Hou vas
Hou vas
As die vyand kom ruk en pluk aan jou gemoed
Kan jy heers oor die angs wat hier in jou gees woed
Sy vrede 'n toevlug wat jou met hoop toevou
Op die ritme van sy hart kan jy dans deur jou vrees
Dis ook die ritme in jou hart jy kan dans deur jou vrees
[Verse 5]
Ek hunker na ‘n hart wat droom
Waar's die kind in my dan heen?
Wat se vryheid geen perke ken
Sonder vrees ongetem
Maar dis in my kop ek glo die leuens
My gedagtes nou my hok
Ek wil uitbreek en my koers weer vind
Maar ek’s weerloos in jou greep
[Verse 6]
Hm-hm-hm-hm-hm
Hm-hm-hm-hm-hm
[Chorus]
Hou vas
Hou vas
Hou vas
Hou vas
As die vyand kom ruk en pluk aan jou gemoed
Kan jy heers oor die angs wat hier in jou gees woed
Sy vrede 'n toevlug wat jou met hoop toevou
Op die ritme van sy hart kan jy dans deur jou vrees
Dis ook die ritme in jou hart jy kan dans deur jou vrees
[Verse 7]
Hou vas aan wat jy glo
Sy vrede ‘n rusplek lankal beloof
‘n Anker en ‘n hoop
Die lug in jou longe as angs jou oorkom
En weet jy kan staan
As vrees jou oorweldig jou skanse inval
Hou wag oor jou hart
Sy vrede konstant in jou donkerste nag
[Verse 8]
Hou vas
In jou donkerste nag
[Verse 9]
Hou vas
In jou donkerste nag
[Verse 10]
Hou Hy jou vas
[Verse 11]
Ah-ah-ah-ooh
Ah-ah-ah-ooh
Ah-ah-ah-ooh
Written by: Jattie De Beer, Simoné Roets
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...