album cover
Kyk
album cover
Kyk was released on August 8, 2025 by Solid Soundz as a part of the album Kyk - Single
August 8, 2025
LabelSolid Soundz
LanguageEnglish
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek en jy sou nog baie bou
Maar toe alles om ons vou
Ek wil oud word saam met jou
Kan jy dit nog onthou
Al die dinge al die dinge ooh jinne
Ons kon alankal opgee
Maar ek is by jou elke tree
Ons sal alles moet gee
As die wolke en die storms om ons donner
Wil ek hĂȘ jy moet weet
As jy snik sal ekke bid en elke oomblik sal ek vir jou gee
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk
Jy wil weet hoe ek vergeet van al die dinge wat ek en jy nog wou doen
Maar ek onthou weer as ons soen
Ek onthou weer as ons soen
Die manne kan maar breek en baklei net om jou weg te kry van my
Maar ek onthou weer as ons vry
Ek onthou weer as ons vry
As die wolke en die storms om ons donner
Wil ek hĂȘ jy moet weet
As jy snik sal ekke bid en elke oomblik sal ek vir jou gee
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk in jou oë
Gaan myself verloor
As ek dieper gaan wegraak in jou oë
As ons soen kan jy voel dis bedoel
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my
Kyk
Kyk
Written by: Brendan Peyper, Christopher Crabb, David Maomone, Jay Tibbitts
instagramSharePathic_arrow_outô€†„ copyô€…ô€‹Č

Loading...