album cover
Timezone
6
Hip-Hop/Rap
Timezone was released on August 11, 2025 by 5133427 Records DK as a part of the album B.A.A.S
album cover
AlbumB.A.A.S
Release DateAugust 11, 2025
Label5133427 Records DK
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM153

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jeranimo Van Wyk
Jeranimo Van Wyk
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Jeranimo Van Wyk
Jeranimo Van Wyk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jeranimo Van Wyk
Jeranimo Van Wyk
Producer

Lyrics

(Naih Ranimo jy hetit)
(Jou numbers klink kwai mbru)
Urh
Dars soveel baie dinge
Wat jy deurgaan
Dis n onbekende pyn
Mah jy moet weergaan
Ontvang net ali love
Soes jy opstaan
Die is my Timezone
Ek is n baas man
Dars soveel baie dinge
Wat jy deurgaan
Dis n onbekende pyn
Mah jy moet weergaan
Ontvang net ali love
Soes jy opstaan
Die is my Timezone
Ek is n baas man
Dars soveel baie dinge
Wat jy deurgaan
Dis n onbekende pyn
Mah jy moet weergaan
Ontvang net ali love
Soes jy opstaan
Die is my Timezone
Ek is n baas man
Ek show net love virdi realist
En my homies ja daar buite
Doenit vimy fans wat my support
Jy kan mah hate nurh
Ek is soos n grim
Ek reapi **** wat my kyk nurh
Move net forward
Of jy kan mah staan
Is jou besluit nurh
Eke jaag haai MILL of iets
Boeta ek soek hai paper
Kyk jy moet mah focus waj trap
Cause daar is snakes nurh
Kom voor soos n mens met venomous
Want hulle suil nurh
Wie is die
Hai stilste laaitie wat nou rap
Is hy nurh
Ja ek bou n legacy
Met my voice dis my eie
Kyk mah rondom jou
En draai jou nek net soosi uile
But ek is in n ane tyd zone
Ek doen n favour
Vir myself wat uit wil stuig
En dan te celebrate nurh
Urh
Dars soveel baie dinge
Wat jy deurgaan
Dis n onbekende pyn
Mah jy moet weergaan
Ontvang net ali love
Soes jy opstaan
Die is my Timezone
Ek is n baas man
Dars soveel baie dinge
Wat jy deurgaan
Dis n onbekende pyn
Mah jy moet weergaan
Ontvang net ali love
Soes jy opstaan
Die is my Timezone
Ek is n baas man
Dars soveel baie dinge
Wat jy deurgaan
Dis n onbekende pyn
Mah jy moet weergaan
Ontvang net ali love
Soes jy opstaan
Die is my Timezone
Ek is n baas man
Ons amal het n droom
Dat ons ganit uit maak
Nou jy moet lewe om te lewe
Soos n ruik man
En asj dit gemaakit
Pasop vir die fake ones
Hule sal hulle self disguise vir n tyd man
En jy moet altyd wiet
Wie viju wil betray man
As jy uit vind
Isit an harder as n shotgun
Mah geniet die tyd
En doenit viri fun man
Soos ek my goals ko reachit
Is ek an n BAAS man
Written by: Jeranimo Van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...