album cover
Genade
1
Afrikaans
Genade was released on January 11, 2019 by Next Music as a part of the album Genade - Single
album cover
Release DateJanuary 11, 2019
LabelNext Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Straatligkinders
Straatligkinders
Performer
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Lead Vocals
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Electric Guitar
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Drums
Hein Kruger
Hein Kruger
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
Benjamin de Jager
Benjamin de Jager
Songwriter
Ruan Kruger
Ruan Kruger
Songwriter
Hein Kruger
Hein Kruger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ewald Janse van Rensburg
Ewald Janse van Rensburg
Producer, Mixing Engineer, Mastering Engineer

Lyrics

Onse Vader
 Ek is lief vir jou
 Ek sukkel ook soms om jou te vertrou
 Ek verdien nie wat my toe kom nie
 Ek verstaan nie genade nie
 Onse Vader
 Ek is lief vir jou
 Hulp my net om als te berou
 Ek is moeg om
 Oor my foute te val
 Ek verstaan nie genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Onse Vader
 Ek is lief vir jou
 Verwaardvol, vraai staan ek voor jou
 Onseker hier sal die kant uit hê
 Ek verstaan nie genade nie
 Onse Vader
 Ek is lief vir jou
 Ek sukkel ook soms om jou te vertrou
 Ek verdien nie wat my toe kom nie
 Ek verstaan nie genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 O en ek weet
 My sondes laat kan vergewe
 Ek weet my sondes laat kan vergeet
 Genade nie
 Genade nie
 Genade nie
 Ek verstaan nie genade nie
 Onse Vader (Genade nie)
 Ek is lief vir jou (Genade nie)
 Ek sukkel ook soms om jou te vertrou (Genade nie)
 Ek verdien nie wat my toe kom nie (Genade nie)
 Ek verstaan nie genade nie
Written by: Benjamin de Jager, Bouwer Bosch, Hein Kruger, Ruan Kruger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...