album cover
Lyrically Blessed
136
Hip-Hop/Rap
Lyrically Blessed was released on August 29, 2025 by Big Meg Records as a part of the album Young & Wreckless
album cover
Release DateAugust 29, 2025
LabelBig Meg Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM87

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Chesrae Megan
Chesrae Megan
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Chesrae Giomme Herandien
Chesrae Giomme Herandien
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Saak Beats
Saak Beats
Producer

Lyrics

(saak beats)
Chesrae Megan
Hulle't gedink die is 'n hobby but ek is 'n Rapper
En hulle praat an nou van stats ek wonne wies die beste?
But ek is lyrically blessed ek worry nie oor stats nie
En hulle praat an net van nommers ma nie van talent nie
Urh
But ek move ek move
En ek dank die Man van bó
Vir alles wat hy doen
Ek move ek move ek move
Hulle bly my underestimate
But ek is goated
Gie nie 'n fok om oor die rappers nie
Van ek is chosen
Rook gou net 'n pill en haas ek weg
In 'n ane zone in
Die fokken lewe gie my stress
En my hart is frozen
Ek bid vir wysheid
Ja wysheid van is my tyd
En wysheid gat vimy wys
Wies real en wies nou fake
Klomp borrels hie
Haal soema die ys uit
Klomp bodies wat lê ini lykhuis
So wys my
Wies wyser
Van ek staan so
Is my tyd
Hulle wens sieke elke dag dat eke val af
But ek het lank gewag vidi
Van ek was vani pad af
En kyki bring my net n beat
Dan sien ons wies die beste
Teveel gepraat oor wat ek doen
But hai was 'n lesson
Hulle soek my
Soe ek moet weg raak
Binne ini kraaibak tot ini kuila
Ek sien die
Die straate is vol
En ek baiza
Werk is werk ja
But ek ganou chaila
Hulle't gedink die is 'n hobby but ek is 'n Rapper
En hulle praat an nou van stats ek wonne wies die beste?
But ek is lyrically blessed ek worry nie oor stats nie
En hulle praat an net van nommers ma nie van talent nie
Urh
But ek move ek move
En ek dank die Man van bó
Vir alles wat hy doen
Ek move ek move ek move
Die rap game wil ek lankal getry it
Dinge wasi lekke bydi huis
Toe ek gemaats it
Ali fokken pain eni shame
Moet ek gevat it
But nou is ek weer trug ini game
Wat ek verlaat it
Dm's is vol famous **** wat saam hulle self praat
**** het agendas
But maak nou of hulle wil uithelp
En ek gat oeki buk vir 'n feature nie
Find somebody else
En ek leki gat viri 'n beati
Van
Ek kan self betaal
Hulle soek my
Soe ek moet weg raak
Binne ini kraaibak tot ini kuila
Ek sien die
Die straate is vol
En ek baiza
Werk is werk ja
But ek ganou chaila
Written by: Chesrae Giomme Herandien
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...