album cover
Kuier
45
Afrikaans
Kuier was released on September 19, 2025 by David Gresham Records, under exclusive license from Armand Hofmeyr as a part of the album Kuier
album cover
AlbumKuier
Release DateSeptember 19, 2025
LabelDavid Gresham Records, under exclusive license from Armand Hofmeyr
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM106

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ons gaan kuier, ja
Ons vat dit stadig, nee
Ons klap 'n jagtrip dorp toe na 'n doppie
Opsoek na wille bokkie
Ons ry met die bakkie, ja
Sit ons voor in, nee
Maar met 'n spotlight en 'n 223
Gaan ons voor vanaand nog bokke sien want-
[Chorus]
Hierdie kuier kan niemand nou stop nie
In my regteroog sien ek 'n rooi rok bokkie
Eke lê nog aan en wag in spanning tot sy nader staan want na-
Hierdie kuier, gaan ek huis toe met 'n bokkie
[Verse 2]
Ons drink 'n rampie, ja
Met 'n strooitjie, nee
Want hierdie barman gooi die friste trippels
In dooierus sien ek dubbels
Daai ram het 'n ooitjie, ja
Hy gaan vir jou bliksem, nee
Want die shots is nog nie oor gelaai
Ons gaan wei in die veld tot die hane kraai want-
[Chorus]
Hierdie kuier kan niemand nou stop nie
In my regteroog sien ek 'n rooi rok bokkie
Eke lê nog aan en wag in spanning tot sy nader staan want na-
Hierdie kuier, gaan ek huis toe met 'n bokkie
[Bridge]
Op my trokkie, 'n wilde klein trofeëtjie
Sy's nie myne nie, nie joune nie
'n Ander man se ooi wat ons oor stry
Sy's nie myne nie, nie joune nie
'n Ander man se ooi wat ons oor stry
Sy's nie myne nie, nie joune nie
'n Ander man se ooi wat julle oor stry
[Chorus]
Hierdie kuier kan niemand nou stop nie
In my regteroog sien ek 'n rooi rok bokkie
Eke lê nog aan en wag in spanning tot sy nader staan want na-
Hierdie kuier, gaan ek huis toe met 'n bokkie
Written by: Armand Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...