album cover
Afrikaans
6
Afrikaans
Afrikaans was released on September 19, 2025 by David Gresham Records, under exclusive license from Armand Hofmeyr as a part of the album Kuier
album cover
AlbumKuier
Release DateSeptember 19, 2025
LabelDavid Gresham Records, under exclusive license from Armand Hofmeyr
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM158

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Mamma sê bly weg
Weg van die vensters
Die donker wil die plaas kom haal
Want net ons praat ons taal, ons geloof daar buite
Die Onse Vader in my huis is geraam
My moedertaal word vermoor
Weggegooi, verneder
En als wat ek weet word vergete
[PreChorus]
Maar ek staan by jou Afrikaans
My hart is in jou Afrikaans
[Chorus]
My wêreld is omgeswaai waar ek staan
Staan voor 'n deur waar ek buite wil gaan
Maar as ek deur die vensters kyk
Kyk wat gaan hier aan
Bly Afrikaans altyd in my hart
[Verse 2]
Pappa sê staan saam
Saam jou mense
Hou vas aan jou grond, jou gebede
Maar diep in my hart is ek seer en gebroke
My taal is my toekoms, my lewe
Dis niemand se beurt, sy tyd
Sy skuld of se keuse
Ons almal het dieselfde verlede
[PreChorus]
Wel, ek staan by jou Afrikaans
My hart is in jou Afrikaans
[Chorus]
My wêreld is omgeswaai waar ek staan
Staan voor 'n deur waar ek buite wil gaan
Maar as ek deur die vensters kyk
Kyk wat gaan hier aan
Bly Afrikaans altyd in my hart
[Outro]
Ek staan by jou Afrikaans
My hart is in jou Afrikaans
Ek staan by jou Afrikaans
My hart is in jou Afrikaans
Written by: Armand Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...