album cover
Jy
album cover
Jy was released on June 21, 2024 by Vonk Musiek as a part of the album Nuwe Klanke - EP
June 21, 2024
LabelVonk Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
So mooi soos wat jy lyk
Sal 'n foto nie kan neem nie
So mooi soos wat jy is
Hoop ek jy is bewus
[Verse 2]
Van die somer in jou winter
Die Bybel in jou hand
Die golwe in jou waters
En alles in jou ander hand
[Verse 3]
Daar is iets
In jou satyn
Daardie reuk
Soos roosmaryn
[Verse 4]
Daar is lewe
In jou
Daar is vrede
Om jou
Jy glimlag
As jy dans
Jou asem
Is Afrikaans
[Verse 5]
Ooh, ooh-ooh
Ooh, ooh-ooh
[Verse 6]
So mooi soos wat jy lyk
Sal 'n foto nie kan neem nie
So mooi soos wat jy is
Hoop ek jy is bewus
[Verse 7]
Van die blom in jou hare
My baadjie in jou kas
Die rooi op jou lippe
Die goedjies in jou tas
[Verse 8]
Daar is iets
In jou satyn
Daardie reuk
Soos roosmaryn
[Verse 9]
Daar is lewe
In jou
Daar is vrede
Om jou
Jy sweef
As jy dans
Jou asem
Is Afrikaans
[Verse 10]
Ooh, ooh-ooh
Ooh, ooh-ooh
[Verse 11]
Daar is lewe
In jou
Daar is vrede
Om jou
Written by: Tinotenda Singe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...