album cover
Jammer
2,945
Pop
Jammer was released on April 24, 2020 by Bay Records as a part of the album Jammer - Single
album cover
Release DateApril 24, 2020
LabelBay Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM72

Credits

PERFORMING ARTISTS
Janie Bay
Janie Bay
Vocals
Ewald Janse van Rensburg
Ewald Janse van Rensburg
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Janie Bay
Janie Bay
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ewald Janse van Rensburg
Ewald Janse van Rensburg
Producer

Lyrics

Ons almal weet dit was 'n snaakse jaar
'n Snaakse tyd, ons almal is gebreek
Die Here weet as ek dit kon terug vat
Sou ek maar ek kan nie
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou, want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Ek weet dit is seker te laat
Al sê hul dis nooit te laat nie, ons probeer steeds
Die hemel weet niemand is perfek nie
Nie ek is nie, en jy is ook nie, mmh-mmh
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou, want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Elke outjie het sy foutjie en ons weet dit tog
En ek het my self vergewe maar ek voel dit nog
Al is dit in die verlede voel ek steeds
Voel ek steeds
Jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek is jammer ek het jou seer gemaak
Jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
Jy verdien dit nie
Ek hoop hierdie song vind jou
Dat jy weet ek skryf dit net vir jou, want ek verdien jou nie
Ek verdien jou nie
Written by: Janie Bay
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...