album cover
Herfs
93
Pop
Herfs was released on September 4, 2020 by Bay Records as a part of the album In Die Sitkamer
album cover
Release DateSeptember 4, 2020
LabelBay Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM56

Credits

PERFORMING ARTISTS
Janie Bay
Janie Bay
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Jana Carina Bougas
Jana Carina Bougas
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Janie Bay
Janie Bay
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Deon Dee
Deon Dee
Producer

Lyrics

Dis ‘n koue aand ver weg van mekaar
Druppels teen ons kamer ruit
Ek sien jou in die wolke
Die dae raak korter
Voel soms langer
Nog net ‘n paar dae
Nog net ‘n paar dae
Jy is my warm kombers
Ek mis jou rook asem teen my wang
Die uitsig is mooi hier bo
Jou ritme het my hart klop gevang
Ek is ‘n oggend mens
Middae is ok
Die aande is die kakste
Is darem amper verby
Die dae raak korter
Voel soms langer
Jy is my warm kombers
Ek mis jou rook asem teen my wang
Die uitsig is mooi hier bo
Jou ritme het my hart klop gevang
Jy is my warm kombers
Ek mis jou rook asem teen my wang
Die uitsig is mooi hier bo
Jou ritme het my hart klop gevang
Written by: Jana Carina Bougas
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...